
Biltong Kerwer 1
Goedkoop biltong kerwer wat van Dennehout, Meranti of Eike hout gemaak word. Die lem is 'n skaaf lem wat jare lank biltong sal kerf.
Meer Inligting

Biltong Messe
Handgemmaakte biltong messe.
Meer Intigting

Biltong Kerwer 2
Luukse biltong kerwer met 'n verharde vlekvrye staal lem. Die handvatsel en basis is solide inheemse harde hout.
Meer Inligting

Biltong Kerwer 3
Luukse biltong kerwer met 'n verharde vlekvrye staal lem. Pragtige patrone word met 'n laser in die lem gesny. Die handvatsel en basis is solide inheemse harde hout.
Meer Inligting
