Biltong Kerwer 1

Hierdie biltong kerwers word van Kiaat, meranti of eike hout gemaak. Die lem is van 12c27 Sandvik vlek vrye staal gemaak. Die lem sal jare lank skerp bly om biltong te sny. Denne hout kan gekleur word op versoek. Kliek op die klein prentjie.

.

Denne Hout

Pryse:


Slegs in Kiaat beskikbaar

Kiaat: R 360-00

Koop Aanlyn by JV Knives
 


Meranti

Kiaat