Biltong Messe

Handgemaakte biltong messe. Die lem is van vlekvrye staal en handvatsels van inheemse hout, micarta of Dymondwood. Die biltong messie kom saam met 'n leer sakkie.

.

Pryse Vanaf R 860-00