Biltong Kerwer 3

Hierdie biltong kerwers word van inheemse harde hout gemaak. Pragtige dier patrone word met 'n laser uit die lem geny. Die lem is van verharde vlekvrye staal gemaak. Die lem kam maklik verwyder work om gelsyp te word. Ander inheemse hout kan gebruik word op versoek. Die biltong kerwer op hierdie bladsy is van Kiaat hout gemaak.

.

Pryse Vanaf R 850-00

Koop Aanlyn by JV Knives